Brigitte Skay

Brigitte Skay
Geboortenaam Brigitte Johanna Riedle
Geboorte (1940-07-18)18 Julie 1940
Sterfte 19 November 2012 (op 72)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brigitte Skay (18 Julie 1940 – 19 November 2012) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Love Factor (1969), Isabella, duchessa dei diavoli (1969), A Bay of Blood (1971), en Blackmail (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy